Op VAKANSIE!!!!

Ek is nou lekker op vakansie by die see( Groot Brak Rivier) saam met my ouma en dis heerlik!!!!!

Ek gaan nou 10 dae daar kuier en dan gaan ek terug maar dan gaan ek nog n paar dae vakansie he en dan as die skool begin, kry ek my raport 😦 (ek stress n bietjie!!)

Hier is n foto van my hondjie

image

Sy is vet maar sy n adorable!!!! Ek is baie lief vir haar en ek het haar so baie gemis!!!!*****

Advertisements
Standard

2 thoughts on “Op VAKANSIE!!!!

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s