Vandag 4 April is nie n lekker dag nie
Hoekom? Dit reen!!!!! Ek wens ek kan net weer n sonerige daggie he soos toe ek hier aangekom het!!!
In elk gevaal , ek het bietjie Hartenbos toe gegaan en in die warm swembad gaan swem en dit was baie lekker **
Ek vlieg terug oor 4 dae !!!! Ek wil terug gaan maar ek wil ook in Groot Brak bly en ek gaan ook al die mense hier baie mis!! Die hondjies hier is stout en ek kan nie glo dat Flenie dood is nie , dit was n baie hartseer tyd vir ons almal veral vir my ouma!!! Shame ek was baie hartseer maar so moet dinge gebeur.
Hier is n foto van die reen:
Dit reen maar jy kan dit nie so goed in die foto sien nie … dalk sal die donker wolke daar agter vir jou n glipsie gee ( hehehe)
Advertisements
Dit reën hier by ons ook. 😬 jy moet lekker onder die duvet lê en jou laaste paar daggies daar geniet. Jy is binnekort weer by die huis.
LikeLiked by 1 person
Hahahaha dankie pappa maar ek kom amper terug van my vakansie af
LikeLike