Vandag 5 April het ek n lekker koek gebak ( sjokolade koek ) yummmm!!
Ek en my ouma het dit saam gebak maar ek het dit vesier. Hoop al die mense wat dit gaan eet , sal dit baie geniet. Ek is bly dit reen nie vandag nie , dis eintlik n baie lekker dag vandag, want gister het dit baie erg gereen dat daar modder en water poeletjies orals is !!! Dit was aaklig:-(
Hier is n foto van my koek:
Yummy hmmm …
Dit lyk flippen lekker!!! Wens ek was daar om ‘n stukkie te kon eet! Yummy!
LikeLike
Jy beter een vir my ook bak!
LikeLike
Ek belowe ek sal
LikeLike